Die kransswael (Ptyonoprogne fuligula) is 'n sangvoël wat aan die familie van Swaels (Hirundinidae) behoort.

Ander name Wetenskaplike naam: Ptyonoprogne fuligula en Hirundo fuligula Engelse naam: Rock Martin

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Eksterne skakels

Kategorie:Swaels Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin