Die swartsaagvlerkswael (Psalidoprocne holomelas) is 'n trekvoël wat aan die kusgebiede van Suid-Afrika voorkom vanaf Kaapstad tot by Oos-Afrika. Die voël is 14 cm lank en weeg 11 tot 13 gram. In Engels staan die voël bekend as Black saw-wing swallow.
Hulle oorwinter hoofsaaklik aan die kusgebiede van KwaZulu-Natal en Mosambiek.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Swaels