Die tropiese saagvlerkswael (Psalidoprocne orientalis) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Dit leef in immergroen woude en digte miombo-boomveld, dikwels naby riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as eastern saw-wing swallow.
Die voël word tot 13 cm groot en weeg 10 tot 12 gram.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Swaels