Die Grootstreepswael (Cecropis cucullata) is 'n groot swael. Hulle broei in suidelike Afrika, hoofsaaklik in Suid-Afrika, Namibië en die suide van Zimbabwe. Hulle oorwinter verder noord in Angola, Tanzanië en die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo.
Ander name Wetenskaplike naam: Hirundo cucullata Engelse naam: Greater striped swallow
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Swaels Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin