Die familieswael (Petrochelidon spilodera) is 'n sangvoël wat aan die familie van swaels (Hirundinidae) behoort. Dit is endemies aan Afrika suidwaarts van die ewenaar, en word in grasveld aangetref. Die spesie is teenwoordig in Botswana, die Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Gaboen, Lesotho, Malawi, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.

duimnael|links|'n Broeikolonie se neste sy aan sy onder 'n brugoorhang duimnael|links|Legsel

Ander name Wetenskaplike naam: Hirundo spilodera Engelse naam: South African cliff-swallow

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Eksterne skakels

Kategorie:Swaels