Mildred Oliphant is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die Minister van Arbeid van 1 November 2010 tot 29 Mei 2019. Sy het die parlement ná die algemene verkiesing in 2019 verlaat.
Verwysings
Eksterne skakels Mildred Oliphant op People's Assembly
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van arbeid