Mandisa Octovia Matshoba is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 21 Mei 2014 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Eksterne skakels Mandisa Matshoba op People's Assembly

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika