Mduduzi Manana (gebore 12 Februarie 1984) is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress (ANC) en voormalige adjunkminister van hoër onderwys.
Bronne
Eksterne skakels
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die parlement van Suid-Afrika