Nkosiyakhe Amos Masondo (gebore op 21 April 1953) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) is, 'n amp wat hy sedert 23 Mei 2019 beklee. Hy het 'n afgevaardigde op dieselfde dag geword en verteenwoordig Gauteng. Hy was voorheen 'n LP in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. Masondo was ook die eerste burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit van 2000 tot 2011. Hy is 'n lid van die regerende African National Congress (ANC).Former Joburg mayor elected NCOP chair. sanews.org. 23 Mei 2019. Besoek op 26 Mei 2020.Masondo elected new #NCOP chair. IOL. Besoek op 26 Mei 2020.Former Joburg mayor Amos Masondo elected chair of NCOP. Besoek op 26 Mei 2020. Verwysings
Eksterne skakels Mr Nkosiyakhe Amos Masondo. People's Assembly.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Zoeloes Kategorie:Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies