Priscilla Tozama Mantashe (23 Oktober 1960 – 31 Januarie 2021) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die suster van Gwede Mantashe, ANC-swaargewig en die Minister van Mineraalbronne en Energie.

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Sterftes aan Kovis-19