Dikobe Ben Martins (* 2 September 1956, Alexandra township, Transvaal) is 'n voormalige kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers