Die veldpou (Neotis denhami) is 'n groot voël wat tot die familie Otididae behoort. Hulle broei oor die grootste gedeelte van sub-Sahara Afrika.

Ander name Engels: Denham's (Stanley's) bustard Wetenskaplike naam: Neotis denhami

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bronnelys Newman se Voëls van Suider-Afrika;

Kategorie:Korhane en wildepoue