Die Angolapitta is 'n voël wat aan die Pittidae-familie behoort. Dit is een van net twee Pitta-soorte op die Afrika-kontinent, en word van tropiese tot subtropiese gebiede gevind.

Rasse P. a. pulih Fraser, 1843 – kusstreke van Wes-Afrika P. a. angolensis Vieillot, 1816 – suid-Kameroen tot noord-Angola P. a. longipennis Reichenow, 1901 – sentraal- tot oos-Afrika

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bronnelys

Newman se Voëls van Suider-Afrika,

Kategorie:Pittas