Beril is 'n mineraal wat berillium bevat. Dit is 'n siklosilikaat.mindat 819
Beril word in die vervaardiging van hoëgraadse allooie gebruik. Dit bevat berillium. In Suid-Afrika word dit aangetref naby Steinkopf en Jakkalswater in Namakwaland en ook op Ameib en Rossing in Namibië.
'n Waardevolle vorm van beril is smarag. Verwysings
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale