Koolstof-12 (C) is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is die volopste isotoop.

Atoommassa Hierdie nuklied word as standaard vir die definisie van die atoommassa gebruik. Presies 12 gram koolstof-12 bevat presies 1 mol koolstof. Die atoommassa van koolstof-12 is daardeur presies 12 Dalton. Dit beteken ook dat hierdie nuklied 'n massa-oorskot (of -tekort) van nul besit.

In November 2018 is die definisie egter verander en dit verwys nie meer na C nie.

Verwysings

Kategorie:Isotope van koolstof