George Biggar (1820 - 1838) was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal. Hy is op een van die skepe, HMS Weymouth, gebore wat die 1820-Setlaars na Suid-Afrika gebring het. George is op 17 Februarie vermoor net na die moord op Piet Retief deur Dingaan se impies.

Bronne

Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Groot-Brittanje Kategorie:1820-Setlaars