Die dwerglangtoon (Microparra capensis) is 'n watervoël wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Hierdie voëls behoort aan die familie van langtone (Jacanidae). Dit is die enigste spesie wat aan die genus Microparra behoort. Hulle kom wydverspreid in gebiede met varswater voor.
Ander name Engelse naam: Lesser jacana Wetenskaplike naam: Microparra capensis
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Langtone