Rosemary Nokuzola Capa (gebore 24 Oktober 1952)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Na afloop van die algemene verkiesing van 8 Mei 2019, het mej Capa teruggekeer parlement toe op 22 Mei 2019. Sy is op 29 Mei 2019 deur President Cyril Ramaphosa as die Adjunkminister vir kleinsake-ontwikkeling aangewys. Capa is die volgende dag ingesweer.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress