Bongani Thomas Bongo (gebore 29 Junie 1978) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress (ANC). Hy is 'n voormalige minister van staatsveiligheid, 'n posisie waarin hy op 17 Oktober 2017 deur president Jacob Zuma aangestel is totdat hy op 28 Februarie 2018 uit die pos onthef is. As minister van staatsveiligheid, was Bongo verantwoordelik vir die staatsveiligheidsagentskap. Hy word in 2019 van korrupsie aangekla. Hy het van 2014 tot die einde van die sesde Parlement in Mei 2024 as 'n ANC-lid van die Nasionale Vergadering gedien. Hy is nie na die algemene verkiesing van 2024 na die Parlement teruggekeer nie.https://www.ewn.co.za/2026/04/13/pre-trial-proceedings-of-former-state-security-minister-bongo-stalled?utm

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici