Trevor John Bonhomme (Januarie 1942 - 29 Julie 2017) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die ANC. Hy beswyk op 29 Julie 2017 in die ouderdom van 75 aan kanker.

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2017