Obed Bapela (gebore 28 Februarie 1958) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2014 die Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede, tans dienend onder Minister Nkosazana Dlamini-Zuma.
Eksterne skakels
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Suid-Afrikaanse politici