Die Mphongolorivier is 'n groot takrivier van die Shingwedzirivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Oorsprong volgens Googlekaart

Monding in Shingwedzirivier

Roete Vloei ooswaarts verby Makuleke en dan suidooswaarts in die Krugerwildtuin.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mphongolorivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke