Lars Løkke Rasmussen (; gebore 15 Mei 1964) is 'n Deense politikus, van 2015 tot 2019 die 25ste Eerste Minister van Denemarke en sedert 2009 die leier van die sentraalregse liberale Venstre-party. Hy was ook van 2009 tot 2011 Eerste Minister.

Kategorie:Deense politici Kategorie:Burgemeesters Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Ministers van Gesondheid Kategorie:Opposisieleiers Kategorie:Premiers Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense