Die Phugwanerivier of Phokwanerivier is 'n groot takrivier van die Shingwedzirivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.
Oorsprong
Monding
Roete Vloei ooswaarts in die Krugerwildtuin.
Eksterne skakel Google-kaart van die Phugwanerivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo