Aracaju 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 23px Sergipe Koördinate Stigting 1592 Oppervlakte: - Totaal 181,857 vk km Hoogte bo seevlak 4 m Bevolking: - Totaal (2016) 641 523 - Bevolkingsdigtheid 3 500/vk km Tydsone UTC -3 - Somertyd UTC -2 Burgemeester Edvaldo Nogueira (PC do B) Amptelike Webwerf aracaju.se.gov.br
Aracaju is 'n munisipaliteit en hoofstad van die deelstaat Sergipe in Brasilië. Die stad is sowat 350 km noord van Salvador da Bahia langs die kus van die Atlantiese Oseaan geleë en is 'n belangrike hawestad. Aracaju is in 1592 tydens die Portugese Ryk gestig en dien sedert 17 Maart 1855 as hoofstad van die Brasiliaanse deelstaat Sergipe. Die naam van die stad is 'n samestelling van "ara" ('n papegaaispesie) en "cajú" ('n vrug).
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Hoofstede in Brasilië Kategorie:Kusstede Kategorie:Sergipe