Wie's Jou Poppie? is 'n gewilde TV-program wat sedert 12 Julie 2017 op VIA (DStv kanaal 147) uitgesaai word. Die program word deur Melinda Bam aangebied.

Die voormalige Mej. Suid-Afrika is vasberade om te bewys sy is meer as net 'n poppie. Elke week pak Melinda en 'n gas 'n nuwe uitdaging aan.

Reeks 1 word Woensdae om 20:30 op VIA uigesaai.

Reeks 2 word Woensdae om 18:00 op VIA uitgesaai.

Reeks 3 word Vrydae om 17:30 op VIA uigesaai.

Wie's Jou Poppie? is ook aanlyn beskikbaar op DStv Now.

Reekse

Episodes

Reeks 1 (2017)

Reeks 2 (2018)

Reeks 3 (2018)