Sali Ram Berisha (15 Oktober 1944–) is 'n Albanese kardioloog en politikus wat vanaf 1992 tot 1997 as President van Albanië en van 2005 tot 2013 as Eerste Minister van Albanië gedien het.

Kategorie:Eerste ministers van Albanië Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense