Binali Yıldırım (; gebore 20 Desember 1955) is 'n Turkse politikus en speaker van die unikamerale nasionale vergadering van Turkye. Hy was die 27ste Eerste Minister van Turkye en is 'n voormalige leier van die Party vir Geregtigheid en Ontwikkeling (AKP).
Kategorie:Eerste Ministers van Turkye Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense