thumb|Wolfgang Schäuble
Wolfgang Schäuble (, gebore 18 September 1942 - gesterf het op 26 Desember 2023) was 'n Duitse regsgeleerde en politikus van die Christelik Demokratiese Unie (CDU) wie se politieke loopbaan oor meer as vier dekades strek. Hy is een van die mees ervare en langsdienende politici in Duitse geskiedenis en dien sedert 2017 as die President van die Bundestag. In Oktober 2021 gee Wolfgang Schaüble sy plek as president van die Bundestag aan Bärbel Bas af.
Kategorie:Duitse ministers Kategorie:Duitse opposisieleiers Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2023