Dan du Preez (gebore 5 Augustus 1995, Durban) is ’n losvoorspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die in Superrugby speel.

Springbokloopbaan Du Preez het op 18 November 2017 sy debuut vir die Springbokke teen Frankryk op die ouderdom van 22 jaar in Parys gemaak.

Hy is die seun van Robert du Preez sr., oudrugbyspeler, wat tans die afrig.

Eksterne skakels

Dan du Preez op itsrugby.co.uk

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lewende mense