Die Blomseekastaiing (Toxopneustes pileolus) is 'n seekastaiing wat in die westelike Stille Oseaan asook die Indiese Oseaan voorkom, meer spesifiek, die kus van Oos-Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die kastaiing word tot 140 mm groot.

Verwysings

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Eksterna Skakel http://www.sealifebase.org/summary/Toxopneustes-pileolus.html

Kategorie:Seekastaiings