Ivan van Zyl (gebore in Pretoria, 30 Junie 1995) is ’n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die in Superrugby speel, asook vir die Blou Bulle in die Curriebekerreeks.
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 22 jaar.
Eksterne skakels
Van Zyl se profiel op itsrugby.co.uk
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers