KwaMsane is 'n landelike nedersetting in die Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
KwaMsane is histories die tradisionele nedersetting van lede van die Msane-stam, 'n onderafdeling van die Zoeloevolk.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal