Gebeure Rome P. en Cn. Cornelius Scipio stuur gesante na Syphax, die koning van Numidia. Hulle wil dat hy sy oorlog met Kartago voortsit.Rome and Judaea: International Law Relations, 162-100 BCE, Routledge Studies in Ancient History , Taylor & Francis, 2016,, China Keiser Qin Shi Huang beveel om alle boeke wat nie oor mediese onderwerpe, waarseggery, landbou of die geskiedenis of bestuur van sy eie dinastie handel nie te verbrand.sutori Verwysings