Didius Julianus (Latyn: Marcus Didius Severus Julianus Augustus) (Mediolanum, 30 Januarie 133 of 2 Februarie 137 - Rome, 1 Junie 193), was van 28 Maart tot 2 Junie 193 drie maande lank keiser van die Romeinse Ryk.

Sien ook Lys van Romeinse keisers

Kategorie:Romeinse keisers Kategorie:Mense in die 2de eeu

Kategorie:Sterftes in 193