Brendon Hartley (gebore 10 November 1989) is 'n Nieu-Seelandse professionele renjaer wat in 2017 en 2018 vir die Scuderia Toro Rosso-Hondaspan in Formule 1 gejaag het. Hy is sedertdien 'n renjaer in die 24 uur van Le Mans.
Verwysings
Kategorie:Nieu-Seelandse sportlui Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense