Die witkeeldwerggaai (Cyanolyca nanus) is ’n voëlspesie van die familie Corvidae en is inheems aan Mexiko.

Sy natuurlike habitat is vogtige subtropiese of tropiese newelwoude. Dit is die kleinste lid van die Corvidae – hy is net 20–23 cm lank en weeg sowat 41 g. Die spesie word bedreig deur die verlies aan sy habitat.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Gaaie