Die swartkeeldwerggaai (Cyanolyca pumilo) is ’n voëlspesie van die familie Corvidae en kom voor in Chiapas, Guatemala en Honduras.

Sy natuurlike habitat is vogtige subtropiese of tropiese newelwoude.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Gaaie