Bergambacht is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die voormalige munisipaliteit tel 10 016 inwoners (1 Mei 2014) en behoort sedert 2015 tot die munisipale gebied van Krimpenerwaard.

Geboortes Wim Kok (1938-2018), vakbondleier en politikus (Eerste Minister van 1994 tot 2002)

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Krimpenerwaard Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland