Die A tot Z van klassieke musiek is 'n naslaanwerk oor klassieke musiek wat deur Koos Human geskryf is. Die eerste uitgawe is op 1 Junie 2005 deur Human & Rousseau uitgegee. Dit is die enigste omvattende gids van klassieke musiek in Afrikaans.

Eksterne skakels Die A tot Z van klassieke musiek op die webwerf van Human & Rousseau

Kategorie:Afrikaanse boeke