Ich weiß, daß mein Erlöser lebt (Ek weet dat my Verlosser leef), TWV 1:877, BWV 160, is 'n kerkkantate wat omstreeks 1725 deur Georg Philipp Telemann vir Paassondag gekomponeer is. Die werk is voorheen aan Johann Sebastian Bach toegeskryf.

Verwysings

Kategorie:Georg Philipp Telemann