Die jaar 2033 sal gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag sal begin. Dit sal die 33ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.

Voorspelde en geskeduleerde gebeurtenisse Die beplande finale fase van die Verenigde Koninkryk se HS2-spoorverbinding sal na verwagting voltooi word. Die Oktober 2033 maanverduistering sal plaasvind op 8 Oktober. Die 12de Vrouerugbywêreldbeker word in die Verenigde State aangebied.

Verwysings

Kategorie:21ste eeu