Die Black Rock-myn is 'n myn geleë in Hotazel in die Noord-Kaap van Suid-Afrika. Black Rock verteenwoordig een van die grootste mangaanreserwes in Suid-Afrika met geskatte reserwes van 70.4 miljoen ton mangaanerts met 'n gradering van 39% mangaanmetaal.
Verwysings
Eksterne skakels Black Rock Mine
Kategorie:Myne in Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap