Die voorgestelde Springbok Flats-myn sal geleë wees naby Settlers op die Springbokvlakte in die suide van Limpopo, Suid-Afrika. Die Springbok Flats hulpbron verteenwoordig een van die grootste uraanreserwes in Suid-Afrika met geskatte reserwes van 195 miljoen ton erts met 'n gradering van 0.042% uraan.

Behalwe uraan, bevat die hulpbrongebied van 57 000 ha beduidende neerslae van steenkool en kookssteenkool. Die ontwikkeling van die uraanmyn met 'n produksie kapasiteit van 2 miljoen pond per jaar van U3O8, sal ook in staat stel om kragopwekking van meer as 600 MW teen 'n verwagte 32 sent/kWh as 'n byproduk van die proses.

Verwysings

Kategorie:Myne in Suid-Afrika