Die Beaufort-Wes-myn is 'n groot myn geleë naby Beaufort-Wes in die noordelike deel van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Beaufort-Wes verteenwoordig een van die grootste uraanreserwes in Suid-Afrika met geskatte reserwes van 23 miljoen ton erts teen 'n gradering van 0.08% uraan.
Verwysings
Kategorie:Myne in Suid-Afrika