Die Hoboconcerto in C majeur, K. 314, is 'n concerto vir hobo wat in 1777 deur Wolfgang Amadeus Mozart vir die hoboïs Giuseppe Ferlendis (1755-1802) van Bergamo gekomponeer is. Mozart het die Hoboconcerto in 1778 vir fluit in D majeur verwerk. ISMN M-00645740-3 Die Hoboconcerto is 'n belangrike werk vir spelers van beide die hobo en die fluit.

Bewegings Die concerto bestaan uit drie bewegings: Allegro aperto Adagio ma non troppo Rondo: Allegro

Verwysings

Sien ook Köchel-katalogus

Eksterne skakels , interpretasie deur die hoboïs François Leleux met die Simfonie-orkes van Radio Frankfurt onder dirigensie van Andrés Orozco-Estrada

Kategorie:Concerto's van Wolfgang Amadeus Mozart Kategorie:Komposisies in C majeur Kategorie:Komposisies uit 1777