Kinetics Internet Protocol (KIP) is 'n netwerkprotokol vir inkapseling en roetering van AppleTalk-datapakkies oor internetprotokol (IP). Dit beheer ook die roetetabelle.

Dit is gedefinieer in .

Apple-rekenaars het die gebruik van KIP aangeneem en verwys na dit as MacIP.

Verdere leeswerk Sidhu, Andrews, Oppenheimer: Inside AppleTalk, 2nd, Addison-Wesley, 1999 Apple Computer Inc.: Inside Macintosh: Networking, 2nd, Addison-Wesley, 1994, Chapter 1 - Introduction to AppleTalk (aanlynweergawe)

Kategorie:Internet