Die Halberstadt CL.IV was 'n Duitse vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog gebruik is vir ondersteuning van die troepe. Die vliegtuig is ontwikkel uit die Halberstadt CL.II. Dit was 0.76 m korter as die CL.II maar meer beweeglik.

Sien ook Lys van vegvliegtuie

Bron Fighters 1914-1919: Attack and Training Aircraft, Kenneth Munson, 2004,

Kategorie:Vegvliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Eerste Wêreldoorlog