Die LUSAC-11 is 'n Amerikaanse dubbeldekker vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was in Frankryk ontwerp maar in Amerika vervaardig. Die naam LUSAC is die akroniem vir (Lepère United States Army Combat).
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die LUSAC-11: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Liberty 12 waterverkoelde V-tipe enjin Kraglewering per motor 425 perdekrag Vlerkspan 12,67 m Lengte 7,7 m Hoogte 3,22 m Vlerkoppervlakte 38,61 m2 Maksimum opstygmassa 1,699 kg Maksimum snelheid 218 km/h op seevlak Operasionele hoogte 6 157 m Togafstand 515 km BewapeningTwee 7.62mm Marlin masjiengewere bo op die vlerktwee (7.62mm) Lewis-masjiengewere agter in kajuit
Sien ook Lys van vegvliegtuie
Bron Fighters 1914-1919: Attack and Training Aircraft, Kenneth Munson, 2004,
Kategorie:Vegvliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Eerste Wêreldoorlog