NTC Toring, of die Nasionale Telekommunikasie Korporasie Toring is 'n wolkekrabber in Khartoem, Soedan. Die 29 storie gebou is voltooi in 2009, konstruksie het begin in 2005. Die kontrakteur is die turkse maatskappy AINA Internasionale.

Verwysings

Kategorie:Torings